Ondersteuners

Klub 23

Meer oor

Klub 23

Wat is Klub 23

Die uitbouing van die bande in ons Schoemie-gemeenskap en die bevordering van samesyn en trots onder alle belanghebbendes.

Die onderneming van projekte ter ondersteuning van GHS sport en kultuur. Die algemene bevordering van die belange van GHS sport en kultuur.

Wie kan aansluit

  • Ouers van huidige en oud-leerders
  • Oud-leerders
  • Huidige en oud-opvoeders
  • Vriende van GHS
  • Enige persoon wat die visie en missie van die klub ondersteun en `n verbintenis van watter aard ook al met GHS het

Hoekom?

  • Eerste keuse op items wat deur die klub verkoop word
  • Eerste keuse op kaartjies vir enige funksies en projekte wat die klub aanbied
  • Toegang tot GHS KLUB 23 perseel/klubhuis tydens sportdae
  • Toegang tot GHS KLUB 23 perseel/klubhuis tydens kuier dae/aande deur die klub aangebied.

Lidmaatskap

Maandelikse Fooi

R50

  • Sluit Hemp in
  • R450 aansluitingsfooi

Jaarlikse fooi

R600

  • Sluit Hemp in
  • R450 aansluitingsfooi

Eenmalige lewenslange fooi

R6000

  • Sluit Hemp in
  • R450 aansluitingsfooi

Kontak ons

Jacques – +27834448013

Rozarie – +27844444510

Epos – ghsklub23@gmail.com